
Ons het in 1997 begin met die Jersey Stoetery maar in 2013 het ons die stoetery tot nuut gemaak oor die hoë voer koste, Ons het wel weer in 2016 begin met 'n Jersey melkery en ons kudde bestaan tans uit so 1200 groot koeie van goeie genetika, Ons gebruik ook net die beste Ai bul saad om die kudde se prestasie te verbeter en smag daarmee om die beste genetika ooit te kan teel vir die hoë vastestowwe, bottervet en protiën, Ons teel ook die kudde vir 'n lear SST getal om sodoende 'n skoon kudde te hê met die laagtse SST en dat ons probleem koeie onmidelik uitskot om sodoende die virus wat verspry kan word stop te sit.
Ons koeie is ook BM en TB negatief getoets en sertifikate is beskikbaar daarvoor,
Verder is ons 'n christelike familie en ons is trots om nog deel van die melk produksie in Suid Afrika te kan wees weens die moeilike tye wat verby is en nog kom.
Ons span is van die beste en word telkens vir opleiding gestuur om die kudde produksie en gesondheid te kan beheer volgens die beste van hul vermoe:
Ons Melk Kudde!
Aanteel en Verse
Jersey Stoetery
© Alle regte behoort aan Johan Breedt Boerdery (Edms) Bpk